Cannes-rolprentfees 1953

  Cannes-rolprentfees 1953 

Datum 15-29 April 1953
Plek Cannes, Frankryk
Getal prente  53 in kompetisie[1]
43 kortprente
Webtuiste  Cannes-rolprentfees
Belangrike prente 
Openingsfliek  Endless Horizons
(Horizons sans fin)
Palme d'Or  The Wages of Fear[2]

Die 6de Cannes-rolprentfees is van 15-29 April 1953 in Cannes, Frankryk, gehou.[3] Die Palme d'Or is toegeken aan The Wages of Fear deur Henri-Georges Clouzot.[4] Die fees is geopen met Endless Horizons (Horizons sans fin) deur Jean Dréville. Jean Cocteau was die president van die jurie.

Tydens die openingseremonie is die "Legion of Honour" deur die minister van inligting aan Walt Disney oorhandig.[5][6]

  1. "Official Selection 1953: All the Selection". festival-cannes.fr (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Maart 2016.
  2. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named awards
  3. "1953 - As long as there are stars ..." cannes-fest.com (in Frans). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Maart 2016. Besoek op 25 Mei 2017.
  4. "6ème Festival International du Film - Cannes". cinema-francais.fr (in Frans). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 September 2019. Besoek op 6 Junie 2017.
  5. "Opening of the 1953 festival". fresques.ina.fr (in Frans). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 April 2019. Besoek op 8 Julie 2017.
  6. "Walt Disney honoured at 1953 cannes film festival". books.google.com. Besoek op 25 Mei 2017.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search